Saturday, October 19, 2013

Tuisblad


(For English:http://wisteria381.blogspot.com/)

Private Property

Ons het die tuin aangeplant, die inheemse bome, die grasperke en die struike. Ons kinders het hier groot geword, skool gegaan en toe na die universiteit, Ons was so gelukkig.

... maar mooi dinge kom ook tot 'n einde, dertig jaar later en tyd om aan te gaan. 

Ons beplan om na ons wortels terug te gaan ... Kaapstad om deel te word van ons kleinkinders se groot word jare.