Die adres

Skaars 5 km ver:


Drie hoërskole en vier laerskole.

 Woodhill, deur Curro bestuur

 Nommer Een in Gauteng; Hoërskool Garsfontein 





Laerskool Garsfontein 

Hoër- en Laerskool Doxa Deo

Sommer drie plekke om te gaan fliek insluitend die enigste inry in die Suidelike Halfrond! 

Vier teaters; Asbos (intieme Afrikaansa musiek), Barnyard (luidrugtige vertonings), Brooklyn (Klassieke musiek) en Atterbury (Afrkaanse toneel ea)

Gautrain bus toevoer roete.

Die N1 Kaap toe!

Pick n Pay Hipermarket, Builder's Warehouse, Incredible Connection. 

Sommer stap afstand vir enige moere en boute.  

En 800 m vir jou daaglikse brood. 

Twee hospitale

Twee groot winkelsentrums (Menlyn en Woodlands) en vele kleineres. Meer as 30 restaurante.

Party by die mooie Boardwalk dam, skaars 2 km van hier.


Vir die fikses, 4 Virgin Actives en 'n Planet Fitness.


Bome, bome, bome ...

Die veilige Tweefonteinspruit reserwe is net 200 meter ver en ons het sleutels daarvoor. Wees tog net baie versigtig want die otters en ander vreeslike dierasies baljaar daar!






Die Faerie Glen wildtuin, met berg stappaaie en wilde diere is net 3 km ver.

Met die lekkerste weer op die aardbol!





No comments:

Post a Comment