Die proses: wen - wen

Ons leef in 'n tyd van onsekerheid. Korrupsie en bedrog aan die orde van die dag.

So ook kan die onvoorsiene gebeur wat buite die beheer van die koper of verkoper is byvoorbeeld die dood van een van ons.

Alle onderhandeling en kontraktering sal deur Paul Goosen van Wilsenach en van Wyk prokureurs hersien word, Paul help reeds met persoonlike sake die afgelope 6 jaar.

Detail van die uitvoering van die proses sal deur Edda Davidson ondersteun word. Sy het baie jare ervaring hiermee. 

Advies en kontrakterings raadgewing sal deur die verkoper betaal word.

Oordragkoste ea deur die koper betaal word. 

No comments:

Post a Comment