Buite om die huis

320 Vierkante meter op omtrent 1050 vierkante meter erf.

Heerlik vir braai, kinders om te speel, 'n kat en hond paradys met groot inheemse bome wat 'n skaars geelhout - en 'n koorsboom insluit.

Omtrent elke fasiliteit denkbaar is in die omgewing en veral die skole maak dit 'n paradys vir 'n familie met groeiende kinders.    
       















Gereeld sper ons die straat af as die wonderlike bure saam kom en feesvure aansteek!



Met Kasper wat die atlete van die jaarlikse George Claassen marathon aanmoedig.

No comments:

Post a Comment